Fasiliteit | Tarief | Kapasiteit | Ekstra Persoon | |
---|---|---|---|---|
Boshuis | R550.00 per nag (vir 1 tot 3 persone) | 4 persone | R50.00 | |
Kampering | R155.00 per volwassene en hoërskool kinders per nag | - | - | |
R110.00 per pensionaris per nag | - | - | ||
R100.00 per kind (6 - 12 jaar) per nag | - | - |
Tariewe sluit krag- en ligpunt in.
Daar is geen toegangsfooi nie.
Deposito: 50% van volle bespreking.
Boshuis: Spesiale tariewe buite seisoen. Kontak ons asseblief.
LW: LAE PROFIEL MOTORS ASOOK KARAVANE NIE AANBEVEEL OP DIE 25KM GRONDPAD NIE.
Eet en drinkgoed, handdoeke, flitse, muskietgoed, sonbrand middel, bergfietse, stapskoene, verkykers vir voëlkyk en, as u gaan kamp, natuurlik ook die gewone kampeer toerusting.
KLEIN hondjies, onder toesig, is ook welkom.