Kontak Inligting & Kaart

Trudi Nel

Sel: 083 255 7590
epos:



padkaart

Die stukkie grondpad na Kazi Mingi plaas bied 'n rustige rit deur pragtige bergagtige bosveld areas.

Net nog een van die mooi uitsigte vanaf die plaas.
Die boshuisie se dak steek net-net bo die bome uit - vir daardie regte bosgevoel.